Alicia is so incredibly talented. Her custom jewellery is gorgoues, so well priced, and makes the perfect gift. Plus, if you need something made urgently, she gets is done quickly (and still perfectly.)
Die kwaliteit is so veel beter as die vorige snake wat ek vir my ma gekoop het my Lovisa!
Ek is mal oor my unieke ring....ietsie anders en boonop fyn en vroulik, net soos ek daarvan hou.
Na 'n lang gesoek na die regte ring, kry ek dit sommer plaaslik, reg onder my neus en boonop teen 'n billike prys.
Alles wat ek al sover gekoop het is fantastiese kwaliteit. Dankie vir jou leiding om my bestelling meer persoonlik te kon maak.